Welkom by Moot Buzz – Jou Plaaslike Digitale Besigheidsgids in Pretoria
Of jy nou op soek is na 'n loodgieter, elektrisiën, restaurant, mediese praktisyn, skoonheidsalon, handelaar, of enige ander plaaslike diens in Pretoria Moot, Villieria, Waverley, Rietondale en omliggende gebiede, jy het op die regte plek gekom.
Is jy 'n besigheids-eienaar in die Moot? Vir 'n minimale fooi van R200,00 per maand kan jy jou besigheid bemark deur by ons digitale gids aan te sluit. Jy kry jou eie toegewyde bladsy waar ons jou advertensies, spesiale aanbiedinge, foto's, video's, pryslyste, kontakbesonderhede, skakels en nog baie meer kan oplaai.
Hoekom Moot Buzz?
Geen Facebook-plasings wat verlore raak in vinnig-bewegende sosiale media-geraas of negatiewe kommentaar van mense wat jou misgun nie.
Hier kan ons mekaar ondersteun en plaaslik koop.
Kom ons revolusioneer ons gemeenskap!