Reino se Hondestappies Dienste
Kategorie: Pets & Animals
Oor die Besigheid:
Betroubare, vriendelike hondestapdiens met baie liefde, geduld en sorg.
Help om jou hondekinders fiks, gesond en gelukkig te hou.
Veiligheid, geluk en welstand van jou honde is altyd die hoogste prioriteit.
Dienste wat aangebied word:
Aangepaste Hondestappies: Staptye en pas aangepas volgens die hond se ras, ouderdom en energievlak.
Flexibele Tye: Staptye van ongeveer 30 minute tot 1 uur (afhangende van jou hond se behoeftes) gedurende weeksdae of oor naweke.
Bekostigbare Tariewe: Vanaf R100 per stap.
Dienste-areas in die Moot:
Villieria, Rietfontein, Waverley, Queenswood / Queenscorner, Wonderboom-Suid, en Gezina.
Kontakbesonderhede:
WhatsApp / Foon: 082 434 5553