Oom Stefan's Shuttle Service
Kategorie: Automotive & Transport
Oor die Besigheid:
Betroubare en stiptelike vervoerdiens ("On time everytime!").
Bied professionele en gerieflike skuttel- en reisdienste vir die hele Pretoria-gebied.
Dienste wat aangebied word:
Lughawe-vervoer: Na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe.
Langdistansie-ritte: Vervoer na verskeie bestemmings oor langer afstande op aanvraag.
Plaaslike ritte: Bediening regoor die groter Pretoria-omgewing.
Kontakbesonderhede:
Foon / WhatsApp: 082 499 0967